Die Kronieke van KOBUS! Völume 1 + T-hemp kombinasie

PERMANENT RECORD

R600.00  

  • Die Kronieke van KOBUS! Völume 1 + T-hemp kombinasie

This variant is currently sold out

KOBUS! is die beste Afrikaanse band in die heelal!

Hierdie samestelling van die mainste KOBUS!-snitte (tussen 2002-2017) is 'n viering van die musiek wat die band met soveel genot deur die jare vrygestel het.

Al jou gunsteling KOBUS!-snitte is hier, asook 'n paar nuwe nommers en miskien 'n verrassing of twee. 

Elke kombinasie sluit 'n 180 g swart viniel, 'n bladgoudlogo op die buiteblad,  'n gedrukte binneblad, Die Gesange van KOBUS! -liriekeboek, 'n beperkte oplaag T-hemp en 1 van 4 handgenommerde poskaarte in. 'n Paar poskaarte is deur Francois en Theo geteken en met willekeur in sommige albums geplaas. Hou duim vas jy kry een!

Share this

Pin Post Plus

Similar Products