Die Kronieke van KOBUS! Völume 1

PERMANENT RECORD

R390.00  

  • Die Kronieke van KOBUS! Völume 1
  • Die Kronieke van KOBUS! Völume 1
  • Die Kronieke van KOBUS! Völume 1

This product is currently sold out.

KOBUS! is die beste Afrikaanse band in die heelal!

Hierdie samestelling van die mainste KOBUS!-snitte (tussen 2002-2017) is 'n viering van die musiek wat die band met soveel genot deur die jare vrygestel het.

Al jou gunsteling KOBUS!-snitte is hier, asook 'n paar nuwe nommers en miskien 'n verrassing of twee. 

Elke album sluit 'n 180 g swart viniel, 'n bladgoudlogo op die buiteblad,  'n gedrukte binneblad, Die Gesange van KOBUS! -liriekeboek en 1 van 4 handgenommerde poskaarte in. 'n Paar poskaarte is deur Francois en Theo geteken en met willekeur in sommige albums geplaas. Hou duim vas jy kry een!

Share this

Pin Post Plus

Similar Products